Primêre
Skool
Arboretum
Tuisblad
Fasiliteite
Musiek Sentrum

 

In die musiekklas kry leerders die geleentheid om persoonlike en interpersoonlike vaardighede deur individuele- en groepdeelname in verskeie musikale aktiwiteite te ontwikkel.  Ons spesialiseer in die onderrig van Afrika marimbas en daarmee saam ook die djembe drom en verskeie slaginstrumente.  Sedert 2009 word leerders ook in die speel van die tradisionele Karibiese staaldromme onderrig.